Primêre Skool Universitas (English: Universitas Primary School) ook bekend as Tjokkies, is 'n primêre skool in Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika.
Universitas is ‘n unieke skool waar verdraagsaamheid, begrip en respek vir mekaar ‘n integrale deel van die skool se opvoedingsproses is. Deeglik bewus van die skool se tekortkominge strewe die skool na die ideale omgewing waar elke kind aanvaar word en sy talente ontdek en maksimaal ontwikkel word. Gegrond op Christelike beginsels skep die skool geleenthede en tradisies waar die kinders hulself gelukkig kan uitleef en trots vir hulle skool ontwikkel.
Visie en Missie Visie:
Missie:
Skoolwapen Simbool SimboliekBoek van kennis Bybel - Bron van kennis, geloof en wysheid waarop ons onderwys/skool rus.Band/Water "Trans Oranje" en fontein van waar Bloemfontein sy naam gekry het.Lelie - Fleur de Lis Adel van volk, ons seuns en ons dogters Skool se webwerf. Wapen en Kleure
Sport Atletiek Skaak Krieket Hokkie Netbal Rugby Swem Tennis
Prestasies Anita van Vuuren: Toekenning vir Uitnemendheid in Tegnologie Verbeterde Onderrig en Leer.SAnews.gov.za - Teaching is "the best mistake I ever made" SAnews.gov.za Jaundré Pienaar(seuns 14-hoogspringrekord), Heini Bisschoff(seuns o.12- spiesgooirekord), Eduané Janse van Rensburg(meisies o.13 100m-rekord en 200m-rekord geëwenaar).Tjokkies-atlete blink uit Bloemfontein Courant
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webwerf
Kategorie:Geboue en strukture in Bloemfontein Kategorie:Skole in die Vrystaat