Die Yokosuka P1Y was 'n tweemotorige bomwerper wat deur die Japannese Vloot Lugmag gebruik was tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi in Augustus 1943.
Tegniese besonderhede
+ Besonderhede van die Yokosuka P1Y: Item Statistiek Aantal motors 2 Tipe motor Skroef Vervaardiger Nakajima Homare 11 stermotors Kraglewering per motor 1 820 perdekrag Vlerkspan20,0 m Lengte15,00 m Hoogte4,30 m Maks. opstygmassa13 500 kg Maks. snelheid556 km/h op 5 900 m Operasionele hoogte 7 467m Togafstand 4 390 kmBewapeningEen 20 mm kanon in neus, een 12.7 mm masjiengeweer in dorsale posisieBomvrag 500 kg in bomlaai, aantal klein bommetjies of een 800 kg torpedo eksterne.
Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012
Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog