Wiktor Iwanowitsj Soechoroekof (gebore 10 November 1951) is 'n Russiese akteur. Hy het sedert 1974 in meer as 50 flieks en TV-programme verskyn. In 2008 is hy as Kunstenaar van die Mense in Rusland aangewys.

Filmografie Eiland (2006) Dima (2017)

Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Russiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Russiese manlike akteurs van die 21ste eeu