Die Messerschmitt Me 323 was 'n Duitse sesmotorige vragvliegtuig wat gedurende die Tweede Wêreldoorlog gebruik is. Dit was die enigste sesmotorige vliegtuig wat gedurende die oorlog gebruik is.
Tegniese besonderhede
+ Besonderhede van die Messerschmitt Me 323: Item Statistiek Aantal motors 6 Tipe motor Skroef Vervaardiger Gnome-Rhône 14N 48/49 stermotors Kraglewering per motor 990 perdekrag Vlerkspan55,20 m Lengte28,46 m Hoogte8,38 m Normale opstygmassa43 500 kg Maksimumsnelheid220 km/h op seevlak Operasionele hoogte4 700 meter Togafstand 1 120 kmBewapeningVyf 13 mm MG 131 masjiengewerein neusdeur en dorsale skiettoringMaksimum loonvrag 11 000 kg
Bron Munson, Kenneth: Bombers 1939–1945. Bounty Books. 2012.
Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog