Die wildekatoen (Gossypium herbaceum) is 'n plant wat inheems is aan Suid-Afrika. Dit kom in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo voor asook in Eswatini, Namibië en Botswana.https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:559730-1
In Suid-Afrika kom die subspesie Gossypium herbaceum L. subsp. africanum (Watt) Vollesen voor en dit is op die SANBI-rooilys as 'veilig' gelys.
Hierdie plant word algemeen vir die produksie van katoen gekweek.
Dit kom voor in die skadu van ander struike of bome en kan 'n wye verskeidenheid van habitatte verdra.
Fotogalery
Verwysings
Kategorie:Gossypium Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika