duimnael|links|200px|Die Nederduitsch Hervormde kerk Johannesburg-Suid in Shirleyweg. Ds. J.J. du Toit het die hoeksteen op 13 September 1975 gelê nadat die NH gemeente die perseel oorgeneem het by die NG gemeente Klipriviersberg, wat oorgetrek na die perseel van die NG gemeente Rosettenville. Die argitek was Pieter Rossouw en Vennote en die bouer L.D.J. Cilliers. Rewlatch is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek geleë.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Johannesburg