William Thomson, 1st Baron Kelvin, OM, GCVO, PC, FRS, FRSE; 26 Junie 1824 – 17 Desember 1907), 'n Ulster-Skot Encyclopaedia Britannica Wiskundige fisikus en ingenieur is in Belfast 1824 gebore. By die Universiteit van Glasgow het hy belangrike navorsing op die gebied van wiskundige analise van elektrisiteit en die formulering van die eerste en die tweede wette van termodinamika Hy het saam met Hugh Blackburn, die professor van wiskunde gewerk.
Die Kelvintemperatuurskaal word in sy eer so genoem. Hierdie skaal gebruik absolute nul as sy nul punt. Al is absolute nul tydens sy lewe al bekend, het hy dit gemeet en 'n waarde van −273.15 grade Celsius gekry.
Hy kry die titel "Baron Kelvin" in 1892 te erkenis van sy wetenskaplikke werk in termodinamika en ook vir sy sy teenkanting teen Ierse selfregering (Home Rule). Die naam "Kelvin" is afgelui van die Kelvin-rivier wat langsaan sy labratorium by die Universiteit van Glasgow gevloei het.Kelvin and Ireland Raymond Flood, Mark McCartney and Andrew Whitaker (2009) J. Phys.: Conf. Ser. 158 011001 p.162
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Britse fisici Kategorie:Britse wiskundiges Kategorie:Fellow of the Royal Society Kategorie:Wiskundiges in die 19de eeu Kategorie:Geboortes in 1824 Kategorie:Sterftes in 1907