regs|duimnael|260px|Van links na regs: EF 28-300mm 3.5-5.6 L IS USM, 70-200 2.8 L IS USM, 300mm 2.8 L IS USM, 500mm 4L IS USM Die Canon EF 500mm lense is 'n groep van super-telefotolense wat deur Canon vervaardig word, en wat almal dieselfde fokuslengte besit.
Hierdie lense het EF-lenspassings, en pas op die Canon EOS lyn van digitale enkellensreflekskameras.
Wanneer dit gebruik word op 'n kamera met 'n sigveld vergoedingfaktor van 1.6x, soos die Canon EOS 400D, bied dit 'n nouer sigveld, gelykstaande aan 'n 800 mm lens gemonteer op 'n 35 mm liggaam. Met 'n 1.3x liggaam soos die Canon EOS-1D Mark III, bied dit 'n minder smal sigveld, wat gelykstaande is aan 'n 650 mm lens gemonteer op 'n 35 mm liggaam.
Hierdie lense word mees algemeen deur sport- en wildfotograwe gebruik.
Drie EF 500mm lense is beskikbaar gestel, en almal is L-reeks lense. Die mees onlangse, die 4L IS II, is in 2012 vrygestel en is die enigste model tans in produksie. 4.5 L USM 4L IS USM 4L IS USM II
Verwysings
Kategorie:Canon-lense