Kayseri 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Provinsie Kayseri Koördinate  Stigting Oppervlakte:    - Totaal 2 150 vk km  Hoogte bo seevlak 1 054 m Bevolking:    - Totaal (2014) 904 699 citypopulation.de: Turkey: Provinces and Major Cities  - Bevolkingsdigtheid 420,8/vk km Tydsone UTC +2 (OET)  - Somertyd UTC +3 (OEST) Burgemeester Mustafa Çelik (AKP) Amptelike webwerf kayseri.bel.tr

Kayseri (Turks: [ˈkajseɾi]; voorheen: Mazaka en later Kaisareia, Latyns: Caesarea, genoem ná die Romeinse keiser Tiberius (Tiberius Iulius Caesar Augustus)) is 'n groot en geïndustrialiseerde stad in die sentrum van Turkye en is in die streek Kappadosië geleë. Die stad het 'n bevolking van 904 699 in 2014 gehad en het 'n oppervlakte van 2 150 km². Kayseri is tans die hoofstad van die Kayseri-provinsie in Kappadosië, dié provinsie het 'n bevolking van 1 341 056 in 2015 gehad.

Geboortes Abdullah Gül, 11de president van Turkye (2007–2014), in 1950.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Turkye