Mersin 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Provinsie Mersin Koördinate  Stigting Oppervlakte:    - Totaal  Hoogte bo seevlak 10 m Bevolking:    - Totaal (2014) 915 703 citypopulation.de: Turkey: Provinces and Major Cities  - Bevolkingsdigtheid /vk km Tydsone UTC +2 (OET)  - Somertyd UTC +3 (OEST) Burgemeester Burhanettin Kocamaz (MHP) Amptelike webwerf mersin.bel.tr

Mersin (voorheen: Zephyrion) is 'n groot stad in die suide van Turkye en is 'n belangrike hawestad aan die Middellandse See. Die stad het 'n bevolking van 915 703 in 2014 gehad, terwyl die provinsie 'n bevolking van 1 745 221 in 2015 gehad het. Mersin is tans die hoofstad van die Mersin-provinsie en is suidwes van Adana geleë. Verder suid is die eiland Siprus met die Turkse Republiek van Noord-Siprus geleë. Mersin word as een van die oudste bevolkte gebiede ter wêreld beskou.

Die Toros Universiteit is ook hier geleë.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Turkye Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See