Die 2008 Formule Een Singapoerse Grand Prix is op 28 September 2008 op die Marinabaai Straatrenbaan in Singapoer gehou. Dit was die dertiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Fernando Alonso in sy Red Bull-Renault gewen.

Kwalifisering PlekNrRenjaerVervaardigerK1K2K3Rooster12 Felipe MassaFerrari1:44.5191:44.0141:44.8011222 Lewis HamiltonMcLaren-Mercedes1:44.5011:44.9321:45.465231 Kimi RäikkönenFerrari1:44.2821:44.2321:45.617344 Robert KubicaBMW Sauber1:44.7401:44.5191:45.7794523 Heikki KovalainenMcLaren-Mercedes1:44.3111:44.2071:45.873563 Nick HeidfeldBMW Sauber1:45.5481:44.5201:45.9649715 Sebastian VettelToro Rosso-Ferrari1:45.0421:44.2611:46.2446812 Timo GlockToyota1:45.1841:44.4411:46.328797 Nico RosbergWilliams-Toyota1:45.1031:44.4291:46.6118108 Kazuki NakajimaWilliams-Toyota1:45.1271:44.8261:47.547101111 Jarno TrulliToyota1:45.6421:45.038111216 Jenson ButtonHonda1:45.6601:45.133121310 Mark WebberRed Bull-Renault1:45.4931:45.21213149 David CoulthardRed Bull-Renault1:46.0281:45.29814155 Fernando AlonsoRenault1:44.971geen tyd15166 Nelson Piquet jr.Renault1:46.037161714 Sébastien BourdaisToro Rosso-Ferrari1:46.389171817 Rubens BarrichelloHonda1:46.583181920 Adrian SutilForce India-Ferrari1:47.940192021 Giancarlo FisichellaForce India-Ferrarigeen tyd20

900px|duimnael|links|← VOORWegspringrooster vir die 2008 Singapoerse Grand Prix.

Opsetlike botsing Tydens die wedren het Nelson Piquet jr. beheer oor sy Renault-motor verloor aan die buitekant van draai 17, oor die pad gegly en teen 'n muur gebots en baie rommel oor die pad gestrooi, wat beteken het dat die veiligheidsmotor uitgeroep moes word om die motors stadig deur die baan te lei om die werkers wat die pad skoonmaak, te beskerm. Dit het die gaping tussen die motors toegemaak, wat beteken het dat hulle nou baie naby aan mekaar gejaag het. Dit het Fernando Alonso, wat in die 15de plek was, toegelaat om die stadiger en minder ervare jaers verby te steek. Alonso het voortgegaan om wedren te wen. Nadat Renault Piquet jr. in 2009 afgedank het vir sy swak bestuurswerk, het hy aan die FIA vertel dat Flavio Briatore, die baas van die Renault F1-span (wat al 20 jaar die spanhoof was) hom oor die radio aangesê het om doelbewus sy motor te bots, om die veiligheidsmotor uit te bring en Alonso 'n beter kans te gee om te wen. Alonso was op daardie stadium nie, of selfs voor die ongeluk, daarvan bewus nie.

Renuitslag Plek Nr Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte 1 5 Fernando Alonso Renault 61 1:57:16.304 15 10 2 7 Nico Rosberg Williams-Toyota 61 +2.957 8 8 3 22 Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 61 +5.917 2 6 4 12 Timo Glock Toyota 61 +8.155 7 5 5 15 Sebastian Vettel Toro Rosso-Ferrari 61 +10.268 6 4 6 3 Nick Heidfeld BMW Sauber 61 +11.101 9 3 7 9 David Coulthard Red Bull-Renault 61 +16.387 14 2 8 8 Kazuki Nakajima Williams-Toyota 61 +18.489 10 1 9 16 Jenson Button Honda 61 +19.885 12 10 23 Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 61 +26.902 5 11 4 Robert Kubica BMW Sauber 61 +27.975 4 12 14 Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 61 +29.432 17 13 2 Felipe Massa Ferrari 61 +35.170 1 14 21 Giancarlo Fisichella Force India-Ferrari 61 +43.571 20 15 1 Kimi Räikkönen Ferrari 57 Ongeluk 3 DNF 11 Jarno Trulli Toyota 50 Hidrolies 11 DNF 20 Adrian Sutil Force India-Ferrari 49 Ongeluk 19 DNF 10 Mark Webber Red Bull-Renault 29 Transmissie 13 DNF 17 Rubens Barrichello Honda 14 Enjin 18 DNF 6 Nelson Piquet jr. Renault 13 Botsing 16

Kategorie:Singapoerse Grand Prix Singapoer