Die Kalahari se droë savanne is 'n WWF-ekostreek wat dele van die Noord-Kaap van Suid-Afrika, Botswana en Namibië omvat. Die gebied het 'n geharde klimaat met temperatuurskommelings tussen dag en nag van tot 45 °C. Dit reën op ongereelde tye, gewoonlik as donderstorms in die somertyd.

Dit bestaan vir 50% uit gras- of struikveld en slegs 5% is bedek met bome, soos die kameeldoring.

Verwysings

Kategorie:Ekostreke van Botswana Kategorie:Ekostreke van Namibië Kategorie:Ekostreke van Suid-Afrika