duimnael|Uitslag:
Die Britse algemene verkiesing van 2005 was 'n algemene verkiesing wat op 5 Mei 2005 in die Verenigde Koninkryk gehou is. Die Arbeidersparty (bekend in Engels as Labour) het, vir die derde keer sedert 1997, ’n algehele meerderheid in die laerhuis van die Britse parlement behaal."Historic third term for Labour" – besoek 23 November 2016
Na die verkiesing was Tony Blair steeds die eerste minister.
Uitslag 100x140px 100x140px 100x140px 100x140px 100x140px 100x140px Tony Blair Michael Howard Charles Kennedy Alex Salmond Roger Knapman Caroline Lucas 22px Arbeidersparty 22px Konserwatiewe Party 22px Liberaal-Demokrate 22px SNP 22px UKIP 22px Groenes 2001 418 setels 166 setels 52 setels 6 setels 0 setels 0 setels 2005 356 setels 198 setels 62 setels, 8 setels 0 setels 0 setels -46 +33 +11 +2 - - 9 552 436 8 784 915 5 985 454 412 267 605 973 257 758
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Verkiesings in die Verenigde Koninkryk