Sixto Alfonso Durán-Ballén Cordovez (14 Julie 1921 in Boston – 15 November 2016 in Quito) is 'n voormalige president van Ecuador. Hy was van 10 Augustus 1992 tot 10 Augustus 1996 die land se president gewees. Daarnaas was hy ook 'n voormalige leier van die konserwatiewe party, Alianza Republican (AP). Ook was hy 'n ambassadeur in die Verenigde Koninkryk gewees.

Notas

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Presidente van Ecuador Kategorie:Ambassadeurs Kategorie:Burgemeesters Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2016