Die waterysterpruimof: basterwitysterhout (Drypetes arguta (Müll.Arg.) Hutch.) is 'n plant wat deel van die Putranjivaceae familie is. Die spesie is inheems in Eswatini, Mosambiek, Suid-Afrika, Tanzanië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal voor, onder ander in die kuswoud van Maputaland. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys.
Galery
Verwysings
Kategorie:Bome van Afrika arguta Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zimbabwe