Die Universiteit van KwaZulu-Natal Botaniese Tuin is in Scotsville in Pietermaritzburg. Die tuin van 3ha is in 1983 gestig vir onderrig- en navorsingsdoeleindes en die bewaring van medisinale plante van belang in die Zoeloe-kultuur.

Bibliografie lifesciences.ukzn.ac.za www.bgci.org www.greenlydia.co.za

Kategorie:Pietermaritzburg Kategorie:Suid-Afrikaanse nasionale botaniese tuine