duimnael|Die Noordwes-Universiteit Botaniese Tuin

Die Noordwes-Universiteit Botaniese Tuin in Potchefstroom lê hom toe op plante van belang vir studie- en navorsingsdoeleindes en natuurbewaring. Die meerderheid plante is inheems, maar uitheemse plante van medisinale, opvoedkundige en botaniese belang is wel aangeplant. Die tuin is 3 ha groot en is in 1982 vir die publiek oopgestel.

Bibliografie www.nwu.ac.za

Kategorie:Potchefstroom Kategorie:Suid-Afrikaanse nasionale botaniese tuine