duimnael|regs|Hamburgers word op 'n houtskoolvuur gebraai duimnael|regs|Steak en hoenderborsies word op "charcoal" gebraai
Rooster is 'n vinnige, droë alternatief vir panbraai vir sagte vleissnitte, met intense stralingshitte bo-oor of onder die vleis. Wanneer vleis gerooster of gebraai word, word die vleissappe behou deurdat 'n kors op die oppervlak van die vleis vorm. Die vleis moet bedruip word met 'n glanssous, botter, olie of marinademengsel. Dit verleen 'n uitsonderlike geur aan die vleis en hou dit vogtig en sappig.
Sien ook Braai, het in Suider-Afrika dieselfde betekenis as "rooster".
Eksterne skakels Rooivleisindustrie van Suid-Afrika – www.lambandmutton.co.za
Kategorie:Kooktegnieke Kategorie:Braai