Die Canon EF 600mm is 'n supertelefotolens gemaak deur Canon Inc. Die lens het 'n EF-passing wat werk met die EOS lyn van kameras. Die 4L USM lens is in November 1988 vrygestel teen 923 000 jen. Die 4L IS USM lens is in September 1999 vrygestel (1 290 000 jen). Die 4L IS USM II lens is in Februarie 2011 aangekondig (VS$12 999 teen vrystelling, nou VS$11 499).

Spesifikasies Eienskap 4L USM 4L IS USM 4L IS II USM Illustrasie→392x392pxSleutelfunksies Volraam versoenbaar 15x15px|Yes Ja Beeldstabiliseerder 17x17px|No Nee 15x15px|Yes Ja Omgewingsverseëling 15x15px|Yes Ja Ultrasoniese motor 15x15px|Yes Ja Stapmotor 17x17px|No Nee L-reeks 15x15px|Yes Ja Diffraksie Optika 17x17px|No Nee Makro 17x17px|No NeeTegniese data Fokusafstand 600 mm Lensopening (maks/min) 4 / 32 Konstruksie 9 elemente / 8 groepe 17 elemente / 13 groepe 16 elemente / 12 groepe Aantal diafragmalemme 8 9 (ronde lensopening) Kortste fokusafstand 6 m (17,95 vt) 5.5 m (16,45 vt) 4.5 m (14,8 vt) Maks. vergroting 0.11x 0.12x 0.15x Horisontale sighoek 3°30' Vertikale sighoek 2°20' Diagonale sighoek 4°10'Fisiese data Massa 6000 g (212,4 oz) 5360 g (189,8 oz) 3920 g (138,8 oz) Maksimum diameter 167 mm (6,6")168 mm (6,6") Lengte 456 mm (17,9") 448 mm (17,6") Filter diameter 48 mm (agter) Bybehore Lenskissie ? 600 600B Lenskappie ? ET-160 ET-160 (WII) Lensdoppie ? E-185 E-185BKleinhandelinligting Vrygestel in November 1988 September 1999 Junie 2011 Tans in produksie? 17x17px|No Nee 15x15px|Yes Ja ± Verkoopsprys in jen923 000 1 290 000 (met kissie en kappie)$11 499.00 links|duimnael|600px|Canon EF 600mm f/4L IS USM II lens binne-in

Verwysings

Kategorie:Canon-lense