Die brakblommetjie (Limonium anthericoides) is 'n laaggroeiende plant wat aan die suidkus van Suid-Afrika voorkom.
Op die SANBI-rooilys word dit as bedreig (EN) gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika en groei in die kusfynbosstreek die Agulhasvlakte naby Elim. Dit groei steeds op net vyf plekke, maar word deur indringerspesies en beweiding bedreighttps://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:686641-1 Die spesie is deel van die fynbos.
Verwysings
anthericoides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika Kategorie:Struike