Abbo is 'n ou Duitse manlike voornaam (kort-vorm van name wat met die voorvoegsel "Adal" gevorm word – meestal van Adalbert).
Bekende naamdraers: Abbo von Auxerre, († 860), Rooms-katolieke Heilige Abbo von Fleury (Abbo von Orléans; * 940, of 945; † 1004), Rooms-Katolieke Heilige, Benediktynse monnik en wiskundige Abbo von St Germain († 921), Benediktynse monnik en digter Abbo, I. (Goericus) († 643? in Metz), Rooms-Katolieke Heilige, Biskop van Metz, Naamdag op 19 September Abbo II. (ook: Albo II.; † 707), van 697 te 707 Biskop van Metz Abbo von der Provence († 739), stigter (726) van die klooster van Novalesa Abbo († kort na 897), Biskop van Maguelone Abbo († oor 883), Biskop van Nevers Abbo († voor 999), Biskop van Saintes Abbo († voor 876), Biskop van Saint-Jean-de-Maurienne Abbo († 937), Biskop van Soissons Abbo († 716), Biskop van Verdun Abbo von Limoges, Merowingiese goudsmid en munt-meester van die 6de/7de eeu
Abbo is die familienaam van: Emmanuel Abbo (* 1969), 'n Kameroense Priester, Biskop van Ngaoundéré
Sien ook: Abo
Kategorie:Duitse voorname Kategorie:Manlike voorname