Tjarko is 'n ou Duitse manlike voornaam.
Oorsprong en betekenis Die naam kom uit Oos-Friesies. Dit is 'n vorm van die naam "Dietrich", en is waarskynlik afgelei van die kort-vorm Dirk (Dirk – Derk – Tjerk). Vertaal beteken die naam "magtige heerser van die volk".
Bekende Naamdraers Tjarko Meyer Cramer, Duitse Skilder
Kategorie:Duitse voorname Kategorie:Manlike voorname