Eginhard is 'n ou Duitse manlike voornaam. Verwante vorms van die naam is Einhart, Einhard en Einert.
Oorsprong Die name wat met Egin- begin is afgelei van die Germaanse *agi- ("vrees", "terreur"). Die tweede deel van die naam is die Oudhoogduitse harti, herti ("hard", "kragtig", "sterk").Rosa Kohlheim, Volker Kohlheim: Duden – Lexikon der Vornamen: Herkunft, Bedeutung und Gebrauch von über 8000 Vornamen.
Bekende naamdraers Eginhard von Barfus (1825–1909), Duitse skrywer van avontuurromans Eginhard Schlachta (1919–1996), Duitse politikus van die GB/BHE Eginhard Peters (1932–2014), 'n Duitse weerkundige en politikus
Verwysings
Kategorie:Duitse voorname Kategorie:Manlike voorname