Tammodie is 'n ou Duitse manlike voornaam.
Oorsprong en betekenis Die naam is afgelei van die middel-Hoogduitse Dankmar of Dankwart. Dankmar het o.a. die betekenis "diep denker" of anders vertaal: "bekend vir sy gedagtes".
Dit is 'n gewilde naam in Skandinawië, maar tans baie skaars Duitssprekende gebiede. Die naam is egter van Oos-Friesiese oorsprong.
Bekende naamdraers Tammo tom Dieck (* 1938), 'n wiskunde professor by die Universiteit van Saarbrücken, Tammo von Huntorp, een van die drie leiers van die verdediging in die Veldslag by Altenesch in die jaar 1234 Tammo von Verden († 1188), Biskop van Verden 1180–1188 Tammo (Astfala) (960-1037), Hertog in Astfala Tammo Harder (* 1994), Duitse sokkerspeler
Familienaam Maschaal Tammo (1957–2011), Siriese politikus
Kategorie:Duitse voorname Kategorie:Manlike voorname