Hauts-de-France Bo-Frankryk is 'n Franse gewes (Frans: région) in die noorde van Frankryk wat uit die ou geweste van Nord-Pas-de-Calais en Pikardië bestaan. Die gewes Hauts-de-France bestaan sedert 2016.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf