Die Canon EF-S 55–250mm 4-5.6 IS lense is 'n reeks van telezoemlense vir Canon EOS digitale enkellensreflekskameras met 'n Canon EF-S lenspassing.

Al die weergawes van die lens bied 'n 35 mm-ekwivalente fokusafstand van 88–400mm, en word deur Canon geadverteer om oor vierstopbeeldstabilisering te beskik. Verder het dit 'n hoë maksimumvergrotingverhouding vir 'n nie-makrolens.

Die eerste lens is in Amerika vrygestel teen middel-April 2008 teen 'n kleinhandelprys van VS$255, en bemark as 'n metgesel vir die Canon EF-S 18–55mm IS-lens.

Die Merk II weergawe van die lens is in Junie 2011 aangekondig, identies aan die spesifikasies van die vorige weergawe en met presies dieselfde optika en IS-stelsel, maar met 'n hersiene buiteontwerp.Canon Inc.

In Augustus 2013 is 'n nuwe weergawe van die lens aangekondig, met 'n hersiene optiese formule en Canon se STM (stapmotor) tegnologie. Hierdie lens het kleinhandelaars in September 2013 bereik teen 'n verkoopsprys van VS$350."Canon Introduces New EF-S 55-250mm f/4-5.6 IS STM Telephoto Zoom Lens" (Prersvrystelling)."Canon reveals EF-S 55-250 F4-5.6 IS STM kit-friendly zoom lens".

Spesifikasies Eienskap 4–5.6 IS >4–5.6 IS II 4–5.6 IS STM Illustrasie →200x200pxraamloos|225x225px200x200pxSleutelfunksies Volraam versoenbaar 17x17px|No Nee Beeldstabiliseerder 15x15px|Yes Ja Omgewingsverseëling 17x17px|No Nee Ultrasoniese Motor 17x17px|No Nee Stapmotor 17x17px|No Nee 15x15px|Yes Ja L-reeks 17x17px|No Nee Diffraksie Optika 17x17px|No Nee Makro 17x17px|No Nee Zoemsluiter 17x17px|No Nee Tegniese data Fokusafstand (maks/min) 55–250mm (35 mm ekwivalent van 88–400mm) Lensopening (maks/min) 4–5.6 / 22–32 Konstruksie 12 elemente / 10 groepe 15 elemente / 12 groepe Aantal diafragmalemme 7 (vorm 'n sirkelopening) Kortste fokusafstand 1.1 m (3.61 vt) 0.81 m (2.79 vt) Maks. vergroting 0.31x 0.29x Horisontale sighoek 23°20'–5°20' Vertikale sighoek 15°40'–3°30' Diagonale sighoek 27°50'–6°15' Fisiese data Massa 390 g (13.75 oz) 375 g (13.2 oz) Maksimum diameter 70 mm (2.76") Lengte 108 mm (4.25") 111.2 mm (4.7") Filterdiameter 58mm Bybehore Lenskissie LP1019 Lenskappie ET-60 ET-63 Kleinhandelinligting Vrygestel in November 2007 Julie 2011 Augustus 2013 Tans in produksie? 17x17px|No Nee 15x15px|Yes Ja ± Verkoopsprys in VS$$255.00$299.99$349.99

Verwysings

Kategorie:Canon-lense