Bostou (Rhipsalis baccifera) is die enigste lid van die kaktusfamilie Cactaceae wat natuurlik buite Amerika voorkom. Die poliploïede ondersoort R.b. mauritiana kom in Suid-Afrika (Oos-Kaap en KwaZulu-Natal), maar ook in ander dele van tropiese Afrika, Madagskar en Sri Lanka voor.Cactaceae in: Flowering Plants · Dicotyledons: Magnoliid, Hamamelid and Caryophyllid Families, Springer Science & Business Media, 1993, , , bls. 169
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Plante