Nieu-Akwitanië (Frans: Nouvelle-Aquitaine [nu.vɛ.l‿a.ki.tɛn]; Oksitaans: Navèra Aquitània; Baskies: Akitania Berria; Poitevin-Saintongeais : Novéle-Aguiéne) is 'n Franse gewes (Frans: région) in die suidweste van Frankryk wat uit die ou geweste van Akwitanië, Limousin en Poitou-Charentes bestaan. Die gewes Nieu-Akwitanië bestaan sedert 2016.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf