Gemma is 'n vroulike naam van Italiaanse oorsprong, wat "kosbare klip" beteken.

Noemenswaardige mense met die naam Gemma, sluit in: Gemma Arterton (gebore 1986), Engelse aktrise Gemma Atkinson, Engelse aktrise en model Gemma Beadsworth, Australiese waterpolo-speler Gemma Bissix, Engelse aktrise Gemma Band, Engelse balletdanser Gemma Stand, Engels fotograaf Gemma Chan, Britse aktrise Gemma Craven, Ierse aktrise Gemma di Manetto Donati, vrou van die middeleeuse Italiaanse digter Dante Alighieri Gemma Doyle, politikus in die Britse Arbeidersparty Gemma Frisius (1508–1555), Friese wiskundige, kartograaf en instrumentmaker Gemma Galgani (1878–1903), Italiaanse mistieke met tekens van stigmata, vereer in die Rooms-Katolieke Kerk as 'n heilige Gemma Hayes, Ierse sanger-liedjieskrywer Gemma Jackson (gebore 1951), Britse produksieontwerper Gemma Jones, Engelse aktrise Gemma Mengual (gebore 1977), Spaanse gesinchroniseerde swemmer Gemma Sanderson, Australiese model en die wenner van Australië se Next Top Model, Siklus 1 Gemma Ward, Australiese model Gemma Whelan, Engelse aktrise en komediant

Verwysings

Kategorie:Vroulike voorname