Gebeure Die 6de Kaapse grensoorlog eindig. Die Kaapkolonie se Wetgewende Raad stel verkose munisipale rade aan. Nagenoeg 10 000 Afrikaner veeboere onderneem die Groot Trek. Juliemaand – Die hele trekgroep van 51 van "Lang Hans" van Rensburg word in Mosambiek uitgemoor. 16 Oktober – Die Voortrekkers onder Andries Potgieter verslaan die Matabeles tydens die Slag van Vegkop.

Geboortes 4 Oktober – Pieter Arnoldus Cronjé, Boeregeneraal, word gebore naby Colesberg, Kaapkolonie.

Verwysings Sien Jare in Suid-Afrika vir 'n lys van verwysings.

Kategorie:1836 Kategorie:Jare in Suid-Afrika (19de eeu)