Gebeure 15 Januarie – John Herschel, 'n Engelse wiskundige en sterrekundige, arriveer in Kaapstad met sy twintig-voet-lange teleskoop 21 Desember- Xhosa leërs se aanval op die oostelike dele van die Kaapkolonie, die begin van die 6de-Kaap Grens Oorlog wat net eindig in 1836 Die emansipasie van die beraamde 39,000 slawe in die kolonie Die Bo-Kaap in die kolonie is gestig deur voormalige Moslem slawe. Die kolonie se Wetgewende Raad is gevorm Die Berlynse Sendinggenootskap stig 'n stasie by Bethulie Die Anglikaanse St. John se Kerk is gebou in Bathurst King william's Town is gestig.

Geboortes 20 Januarie – Petrus Jacobus Joubert, 'n Suid-Afrikaanse Republiek(ZAR) Driemanskap lid, is gebore naby Cango in die Oudtshoorn – distrik van die Kaap Kolonie 15 April – Thomas François Burgers, die 4de staatspresident van die Republiek van Suid-Afrika (ZAR), is gebore op die plaas Langefontein in die Camdeboo-distrik van Graaff-Reinet, Kaap Kolonie

Verwysings Sien Jare in Suid-Afrika vir 'n lys van verwysings.

Kategorie:1834 Kategorie:Jare in Suid-Afrika (19de eeu)