Gebeure Die eerste uitgawe van die Grahamstown Journal is gedruk.
Geboortes 5 Mei – Gezina Susanna Fredricka Wilhelmina du Plessis, die toekomstige vrou van Paul Kruger, en hulle het saam sewe dogters en nege seuns.
Verwysings Sien Jare in Suid-Afrika vir 'n lys van verwysings.
Kategorie:1831 Kategorie:Jare in Suid-Afrika (19de eeu)