'n Aantal maateenhede is in Suid-Afrika gebruik vir die meting van eenhede soos lengte, massa, kapasiteit, ens. Die metrieke stelsel is eers in 1970 in Suid-Afrika ingevoer.

Stelsel voor die metrieke stelsel Die Britse en ou Nederlandse stelsels is aanvanklik gebruik.

Lengte Een elle is gelyk aan 0.685 m.

Massa Een bundel is gelyk aan 0.317 5 kg.

Area Een morgen is gelyk aan 85 000 m2.

Kapasiteit Verskeie eenhede is gebruik. Sommige daarvan word hieronder gelys:

1 gantang = 9.2 l

1 balli = 5 gantang

1 muid = 109.1 l

1 legger = 516 l

1 kanne = 1/388 legger

1 ahm = 1/4 legger.

Verwysings

Kategorie:Kultuur in Suid-Afrika