Zeist is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Utrecht, met 'n bevolking van 64 000 in 2018 en 'n oppervlakte van 49 km².

Zeist is sentraal in Nederland geleë aan die Utrechtse Heuvelrug.

Plekke Plekke in die munisipale gebied van Zeist: Austerlitz Bosch en Duin Den Dolder Huis ter Heide Sterrenberg Zeist

Naburige munisipaliteite

Eksterne skakels

Zeist se amptelike webwerf

Kategorie:Munisipaliteite in Utrecht (provinsie) Kategorie:Nedersettings in Utrecht (provinsie)