Die Ruïne van Hasenburg verwys na die nie meer sigbare oorblyfsels van 'n middeleeuse kasteel op die gebied van die munisipaliteit van Bergdietikon in die Kanton van Aargau.
Geskiedenis Soos in die geval van die Ruïne Kindhausen wat in dieselfde munisipaliteit geleë is, bestaan daar geen skriftelike bronne oor die gebou. Die bouers en bewoners is nie bekend nie. Dit word geglo dat die geboue gebou is ter beveiliging van die hertoglike pad oor die Mutschellen.
Literatuur Die Kunstdenkmäler der Schweiz, Band 87 Kunstdenkmäler des Kanton Aargaus.- Band 7 Der Bezirk Baden II. - 1995 Seite 8
Sien ook Lys van Kastele en Ruines in Switserland
Kategorie:Geskiedenis van Switserland Kategorie:Kastele in Switserland