duimnael|Ruïne Clanx Die Ruïne Clanx, of "Kasteel te Appenzell", is die oorblyfsels van 'n middeleeuse kasteel noord van die stad Appenzell.
Die kasteel aan die begin van die 13de eeu deur die Here van Sax, onder Abd Ulrich van St. Gallen gebou en het as toevlugsoord vir die abde van die klooster van St. Gallen gedien. In 'n dokument uit die jaar 1219 word die kasteel vir die eerste keer genoem.Clanx Historisches Lexikon der Schweiz
Die vernietiging van die kasteel deur opstandige boere in 1401 het die Appenzeller Vryheidsoorloë ontketen. Die uitgrawings in en om die kasteel het in 1949 plaasgevind.
Verwysings
Eksterne skakels Burg Clanx / Appenzell op burgenwelt.org Interaktives 360-Grad-Panorama von der Ruine Clanx
Kategorie:Geskiedenis van Switserland Kategorie:Kastele in Switserland