duimnael|Lot en sy twee dogters, deur Jan Massys, 16de eeu
Bloedskande is seksuele dade tussen bloedverwante familielede.
Bybel oor bloedskande In die Bybel word bloedskande vir die eerste keer in Levitikus 18:6-18 vermeld:
Streng gesproke het Abraham bloedskande gepleeg. Genesis 20:12: "Sy is regtig my [Abraham se] suster: sy is my pa se dogter, maar nie my ma s’n nie. Ek is met haar getroud." (Vergelyk met Levitikus 18:11) God het egter eers jare daarna in Levitikus bepaal dat jy nie met jou halfsuster mag trou nie. Die rede is hoogs waarskynlik omdat mutasies in die menslike DNS so toegeneem het dat bloedskande 'n probleem begin word het.Kyk Kain se vrou, glodiebybel.co.za
Verwysings
Kategorie:Antropologie Kategorie:Seksuele misdrywe Kategorie:Parafilies