City Deep is 'n industriële voorstad van Johannesburg in Suid-Afrika. Daar is 'n groot houerterminaal van Transnet Freight Rail in gebruik, die belangrikste binnelandse hawe in die land, asook die "Joburg Market" (vroeër bekend as die Johannesburgse Varsproduktemark).
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Johannesburg