Ellaline Gray Cason (*2 Oktober 1894, Somerset-Oos - †30 Junie 1970, MiddelburgVan Elders, J. “J. van Elders” Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) Bloemfontein) skryf onder die skuilnaam J. van Elders.  Sy is een van die skryfsters van die 20ste eeu wat ’n neutrale/ mansnaam gebruik om sodoende meer ernstig opgeneem te word as skrywer. Ander voorbeelde van hierdie fenomeen sluit E.J.M. Fraser in.http://www.litnet.co.za/neo-gotiek-in-die-afrikaanse-letterkunde/

Skryfwerk As J. van Elders skryf sy meestal onspanningslektuur en publiseer gedurende haar leeftyd byna 30 romans. Sy vertaal ook William Shakespeare se The taming of the shrew as Die temming van ’n rissie (1969).

Publikasies Sy publiseer die volgende titels as J. van Elders.Worldcat: http://www.worldcat.org/search?q=au%3AVan+Elders%2C+J.&qt=hot_authorSpringbokboeke: http://www.springbokboeke.co.za/html/j_van_elders_boeke.html JaarTitel van publikasies.j.Ankertou van die liefde1945Moord volgens plan1947Die vennootskap1948Diepkuil1949Een naweek Halfweg-winkel1950Die dood krap aan die deur Die waternimf1951Vergeet wat was1952Geen twyfel meer1953Die brandoffer1956Speurder Hannes Krause1957Skaakmat1958Getuienis kom stadig1959As die muur kon praat Die saffiere verdwyn

Nag van onheil1960Ontmoet die vrolike weduwee Die verborge deur

Die roekelose hart1962Die Indiese tafel Selfs in Arkadië1964Henriette en Antoinette Bloedspoor op Diepkuil1966Paradyspoort Wandland – ’n fantasie1968Wonderdokter1969Moederhart1971Die wortel van alle kwaad

Vertalings 1969 Die temming van ’n rissie – William Shakespeare

Sien ook Vir volledige biografiese inligting verwys na: J. van Elders

Verwysings

Kategorie:Afrikaanse skrywers Kategorie:Geboortes in 1894 Kategorie:Sterftes in 1970