Danz Cloete is een van Gert Basson (*1932, Brakpan-) se vele skuilname. Hy werk eers as joernalis waarna hy tot die uitgewerswêreld toetree.

Skryfwerk Basson skryf onder agt verskillende name, waarvan een Chris Sasner, waaronder hy die gewilde jeugverhaalreeks Die Swart Kat skryf.

Bo en behalwe vir sy skryfwerk onder sy eie naam, publiseer hy ook as: Lindeque de Beer (Samesteller) Cor Lindeque Hugo le Roux Danz Cloete Gert Cornelius As Danz Cloete publiseer hy spanningsverhale.

Publikasies Lans le Fleur – hardekwas (1996) Dubbelslag: twee speurspanningsverhale (2008)

Sien ook Gert Basson Chris Sasner

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse joernaliste Kategorie:Afrikaanse skrywers Kategorie:Geboortes in 1932