Ilse Evertse (*10 Maart 1947, Stellenbosch -) is die getroude van, van die gewilde Afrikaanse skrywer Ilse Steyn. Steyn se skryfwerk sluit in: liefdesverhale,Ilse Steyn wetenskapfiksie, historiese romans en spanningsverhale. Evertse verkies om onder haar nooiensvan, Steyn, te skryf.
Sien ook Ilse Steyn
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse skrywers