duimnael|180px|links|'n Man geklee in 'n verpersoonlikte kappietrui.

'n Kappietop (ook genoem 'n hoodie) is 'n sweetpakbaadjie met 'n kappie. Hoodies sluit dikwels sakke in, toegewerk op die laer voorkant, en (gewoonlik) 'n trekkoord om die kappie mee toe te trek.

Verwante kleredrag T-hemp Denimbroek Plakkies

Kappietrui