Mary Ann Adler (*21 Maart 1904, Robertson - † 10 Julie 1986, Kaapstad) is die getroude naam van Annemarie Wessels. Adler verkies egter om onder haar nooiensvan, Wessels, te skryf. Wessels is veral bekend vir haar Afrikaanse romans en kindertoneelstukkies.Annemarie Wessels

Sien ook Annemarie Wessels

Verwysings

Kategorie:Afrikaanse skrywers Kategorie:Geboortes in 1904 Kategorie:Sterftes in 1986