Die Groot Moskee van Tangier (Jami' al-Kabir) is ’n groot moskee in Sentraal-Tangier, Marokko. Dit is gebou op die perseel van die ou Portugese katedraal, wat weer gebou is op die plek waar die Romeinse tempel vir Hercules gestaan het.
Die moskee dateer uit die bewind van moelai Ismael en is in 1815 deur moelai Sliman oorgebou. Mohammed V het dit op 11 April 1947 besoek.
Verwysings
Eksterne skakels Flickr-foto's Jami' al-Kabir (Die Groot Moskee) Tangier, Marokko, op Archnet 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Moskees in Marokko Tangier