Die Groot Moskee van Machatsjkala (Yusuf Bei Cami) is die hoofmoskee van Dagestan. Die ontwerp is geskoei op dié van die Blou Moskee in Istanboel. Daar is plek vir tot 17 000 aanbidders.Makhachkala organizes charity iftars
Die bou van die moskee is deur Turkye gefinansier. Dit is in 1998 voltooi en ingewy. Dit is die fokuspunt van die stad se grootste deurpad, Imam Shamil-laan.
Galery
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webtuiste
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Geboue en strukture in Rusland Kategorie:Religie in Rusland Machatsjkala