Die Nkonkobe Plaaslike Munisipaliteit is 'n voormalige Plaaslike Munisipaliteit in die Amathole-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings In dié munisipaliteit lê die dorpe: Alice met die Universiteit van Fort Hare Balfour Fort Beaufort Hogsback (Aftree- en vakansiedorp) Middeldrif Philipton Seymour

Setels Party200020062011ANC383835DA222COPE--2PAC-11UDM1--Onafh.-1

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap