duimnael|Die naam Ōlelo Hawaii (Hawais in Hawais) tussen enkelaanhalingstekens om die verskil te wys tusen die okina () en ’n begin-enkelaanhalingsteken (‘).

Die okina, wat ook onder ander name bekend is, is ’n diakritiese teken wat in die Latynse skrif gebruik word om die stemlose glottale sluitklank weer te gee in baie Polinesiese tale, soos Hawais, Tahitiaans en Samoaans. Dit lyk effens soos ’n omgekeerde afkappingsteken of ’n enkel-beginaanhalingsteken, maar daar is ’n duidelike verskil.

Die karakter lyk in sommige fonts soos ’n regaf afkappingsteken ('), sonder ’n kromming. In tale soos Tahitiaans word die teken as óf óf ‘ óf ’ weergegee – al drie word as korrek erken.

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Simbole Kategorie:Tipografie Kategorie:Leestekens