regs|320px Die Kia Mu-enjin is 'n variant van die 2,7 Liter Hyundai Delta-enjin, met die hoofverskil die byvoeging van deurlopende veranderlike klepreëling (CVVT of continuous variable valve timing).

Die Mu-enjin lewer 185-194 pk @ 6 000 opm en 'n wringkrag van 182 lb-vt @ 4 000 tot 4 500 opm. Die Mu-enjin is 'n 60-grade sessilinder en beskik oor 'n volle aluminiumblok en -koppe. Dit is 'n DBNA met 4 kleppe per silinder en multipoortbrandstofinspuiting.

Aanwendings 2007-2010 Kia Optima 2007-2010 Kia Rondo 2006-2011 Hyundai Azera 2007-2009 Hyundai Santa Fe

Sien ook Lys van Hyundai-enjins

Verwysings

Mu