Die Hyundai ix20 is 'n mini MPV wat sedert 2010 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai in Tsjeggië vervaardig word. Die motortjie word op dieselfde platform as die Hyundai i20, Kia Venga en Kia Soul gebou. Die ix20 maak gebruik van Hyundai se nuwe "Fluidic Sculpture" ontwerptaal.

Dit word tans slegs in Europa verkoop en vervang die Matrix.

Enjins Petrol 1.4 — 66 kW (89 pk) 1.6 — 92 kW (123 pk)

Diesel 1.4 CRDi — 66 kW (89 pk) 1.6 CRDi — 85 kW (114 pk)

Verwysings

ix20