Impendle is 'n nedersetting in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp is 48 km wes van Pietermaritzburg en 37 km noordoos van Bulwer.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Bronne Eric Rosenthal. Ensiklopedie van Suidelike Afrika. 1967 B.P.J. Erasmus. Op Pad in Suid-Afrika. 1995

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal